![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
-- Hulle het uitgevind dat Adam gay was. Geen normale man sal langs 'n kaal
vrou sit en appels vreet nie!
-- Wat is die toppunt van geraas? Twee geraamtes wat woelig Spyker op 'n
sinkdak met 'n Coke blikkie as 'n kondoom!
-- Wat is die nuwe weergawe van: "Boom,Boom,Boom,Boom, I want U in my room"?
Sakkie,Sakkie,Sakkie,Sakkie, Kom ons gaan spyker in my bakkie!
-- Tannie vang oom met Playboy: "En wat is dit die?" "Ag, ou vrou, dis soos
'n Getaway tydskrif, 'n mens sien die mooiste plekke waar jy nooit sal kom
nie!"
-- Al die diere in die woud het bymekaar gekom om 'n nuwe koning te kies.
Almal is daar, leeu, olifant, renoster, hulle wag net vir bobbejaan om die
e-mail klaar te lees.
-- Ma, Pa en vertraagde Jan ry in die wildtuin rond. Jan se venster is oop.
Die volgende oomblik storm 'n volstruis op hom af en pik hom blou. Na 5min
van stillte se Jan: "Fokken duif!"
-- AFBOB ADVERTENSIE: Koop jou gat nou en sien hom later!

(183 words)
Back to Jokes
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Winter in Russia viewed by 8 visitors
Poor Man's Porsche 911 GT3 RS viewed by 8 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 8 visitors
Shuttle Discovery Returning Home - Check the burned tiles on the shuttle and the add-on vertical stabilizers on the 747 viewed by 7 visitors
Inventive Resignation....LEGEND viewed by 6 visitors
Dakar - a little late viewed by 5 visitors
Cutesy wootsie animal stuff! viewed by 5 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Mr Bean's movie portfolio ...
eric19 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at 4 SQUARES
Ruan12345 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at Pvt Secretary position
May's Top Grinners
PG13 Two Lawyers
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator