![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
* Wiskunde in die 1960's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste
is 4/5 van die prys.
Wat is sy profyt?
* Wiskunde in die 1970's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5
van die bedrag, of R80.
Wat is sy profyt?
* Wiskunde in die 1980's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is
R80.
Het hy 'n profyt gemaak?
* Wiskunde in die 1990's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80
en sy profyt is R20.
Opdrag: Onderstreep die syfer 20.
* Wiskunde in die 2000's: 'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n
profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet
en sy bakkie gekaap. Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se
bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850.
Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is.

(158 words)
Back to Jokes
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Shuttle Discovery Returning Home - Check the burned tiles on the shuttle and the add-on vertical stabilizers on the 747 viewed by 9 visitors
And it's a Harley... viewed by 6 visitors
Some of Lolly Jackson's Cars viewed by 6 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 5 visitors
Beautiful Roads! Really! The Strangest and most Beautiful Streets in the World viewed by 5 visitors
Some more things that make you say Oohh sH*t viewed by 5 visitors
Inventive Resignation....LEGEND viewed by 4 visitors
Playing with the Moon................... viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Mr Bean's movie portfolio ...
eric19 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at 4 SQUARES
Ruan12345 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at Pvt Secretary position
May's Top Grinners
PG13 Two Lawyers
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator