![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Waterdraer (20 Jan - 18 Feb):
==============================
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees. Andersins lieg jy
baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees - daarom maak jy
gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is 'n onnosel donner.
Vis (19 Feb - 20 Mrt):
=======================
Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die speurdiens
en polisie agtervolg word. Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense
vang 'n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik. Jy't geen selfvertroue
nie en is oor die algemmen 'n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is
basies f#cked up.
Ram (21 Mrt - 19 Apr):
=======================
Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense.Jy is kort van
humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad. Ramme is sterk
kandidate in draadtrekkompetisies. Jy is 'n bliksem.
Bul (20 Apr - 20 Mei):
=======================
Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk 'n kak hou. Mense dink jy's
obstinaat en hardegat. Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep
nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.
Tweeling(21 Mei - 20 Jun):
===========================
Jy is vinnig , intelligent en 'n denker. Mense hou van jou omdat jy baie
seksueel aktief is. Jy is geneig om te veel vir te min te verwag. Dit
beteken jy is 'n goedkoop bliksem. Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.
Kreef (21 Jun - 22 Jul):
=========================
Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme. Hulle dink jy's
'n d@@s. Jy kan ook nie besluite neem nie, jy's 'n professionele pateet en
dryf mense tot selfmoord. Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy
lewenslank 'n drol sal bly.
Leeu (23 Jul - 22 Aug ):
=========================
Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy 'n
man is, is jy waarskynlik 'n moffie. Jou kanse vir werk en geld maak is
pateties. Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is
slette.
Maagd (23 Aug - 22 Sep):
=========================
Jy is die logiese tipe en haat wanorde. Jy soek graag kak. Hierdie
kaksoekery maak jou vriende siek. Jy is koud, toon geen emosies nie en
spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so 'n powere poging is dat jy
vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar is.
Weegskaal (23 Sep - 22 Okt):
=============================
Jy dink jy is 'n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa. Meeste
weegskale is boelies met bliksemse humeure. Jy dink te veel van jouself en
verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is 'n pyn in die
gat.Weegskaal mense steel maklik en soen spikels.
Skerpioen (23 Okt - 21 Nov):
=============================
Jy is uitgeslape in besigheid en kan nie vertrou word nie. Jy sal die
hoogste sport in die lewe bereik ten spyte van jou goor asem. Die meeste
skerpioene het kriminele rekords.
Boogskutter (22 Nov - 20 Des):
===============================
Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het 'n roekelose manier om op geld
staat te maak, omdat jou enigste talent kakpraat is. Die meerderheid
Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd 'n gat van
jouself maak. Jy sal maar altyd 'n aap bly.
Steenbok (21 Des - 20 Jan):
============================
Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit 'n bok vir
sports nie. Daar was ook nog nooit 'n Bok van enige belang in die lewe
nie.Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as
klient te he. Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan - honde
pis graag teen hul bene.

(594 words)
Back to Jokes
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Some of Lolly Jackson's Cars viewed by 7 visitors
And it's a Harley... viewed by 5 visitors
Winter in Russia viewed by 5 visitors
New Aston Martin - Project One-77 viewed by 4 visitors
Harry Potter motivationals viewed by 4 visitors
Pancake anyone? viewed by 4 visitors
Yes, it's time for more Wal-Mart Pictures.....brace yourselves!!! viewed by 4 visitors
What is your favourite flower viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Mr Bean's movie portfolio ...
eric19 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at 4 SQUARES
Ruan12345 grins at Sure you wanted to make some of these statements before ...
Ruan12345 grins at Pvt Secretary position
May's Top Grinners
PG13 Two Lawyers
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator