Die Dieëtsalaris: Laat jou elke keer minder eet.

Die Ateïs-salaris: Jy begin ernstig twyfel oor sy bestaan.

Die Kulkuns-salaris: Kul jou hier en kul jou daar en siedaar, hy's weg.

Die Donderstormsalaris: Jy weet nie wanneer dit gaan kom nie en hoe lank dit
gaan hou nie.

Die Galgehumorsalaris: Jy lag histeries om te verhoed dat jy huil.

Die Konserwatiewe salaris: Ontneem jou van enige inspirasie.

Die Impotente salaris: Laat jou in die steek wanneer jy dit die nodigste
het.

Die Maandstonde salaris: Kom eenkeer 'n maand en hou vir so drie dae.

Die Arktiese salaris: Is al vir 30 jaar lank gevries.

Die Vrystaat salaris: Gee jou eenkeer elke 26 jaar rede om te glimlag.

Die Bloubulsalaris: Jy was so seker dat dit goed sou wees maar toe stel hy
jou telleur.

Die WP-salaris: Pateties maar jy troos jouself dat jy ten minste by 'n
lekker plek werk.

Die Springboksalaris: 'n Ligpuntjie hier en daar maar oor die algemeen
telleurstellend.

Die Bloumoewie-salaris: Daar was 'n tyd toe jy opgewonde geraak het daaroor
maar nou het jy belangselling verloor.

Die Tsoenami-salaris: 'n Moerse hoë salaris maar jy versuip in die poef wat
jy moet verduur om hom te kry.


(199 words)

Back to Jokes

Sponsored



Comments


blog comments powered by Disqus




Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 6 years ago
Contributed: WN
Tags: watter   soort   salaris   kry   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


0 Grins
0 Growls



View this post on your mobile







Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here


We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...





Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator