![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Op 'n plattelandse dorp waar die inwoners hoofsaaklilk Afrikaans is en
gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was, was die
predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste onderbreek word
deur gemeentelede se hoesbuie. Hy bespreek toe die probleem om 'n oplossing
te vind met sy koster wat Engelssprekend is. Die koster gaan koop toe 'n
groot bottel hoesstroop by die apteek.
Die volgende Sondag as iemand hoes, staan die koster op en gaan gee vir die
persoon 'n lepel hoesstroop in en sê vir hom iets in sy oor waarna die
persoon opstaan en uit loop. So hou dit aan en die kerk is later byna leeg.
Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê
het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek. Die koster sê hy het net
vir hulle gesê, "For cough".

(149 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Why I Love Mom viewed by 7 visitors
Sign of the year viewed by 6 visitors
For all the dog lovers viewed by 4 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 4 visitors
Build your own bike...BRILLIANTLY DONE !!! viewed by 4 visitors
Candid Camera: Busted by the cops ... viewed by 4 visitors
Tree Frog #FAIL - that's no firefly .. viewed by 4 visitors
Official World Cup transport ? viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Kids Ruin Everything!!
ss grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at Adult Scrabble
Ruan12345 grins at Spot the thief...
Ruan12345 grins at How to take the kids fishing !
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator