![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
So rukkie van loop vra die baba ysbeertjie ... "Ma, is ek 'n ysbeertjie?'
Sy mamma draai om en kyk met liefde in haar oe kyk sy na die baba
ysbeertjie en antwoord ... "Ja seun, jy is 'n ysbeertjie"
Hy skud sy kop en loop voort .... na nog 'n rukkie van loop vra die baba
ysbeertjie weer ..... "Ma, is jy seker ek is 'n ysbeertjie?"
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld .. "Ja seun, jy is 'n ysbeertjie"
Hy skud se kop en loop maar voort ... na nog n rukkie van loop vra die baba
ysbeertjie weer ... "Ma is jy dood seker ek is 'n ysbeertjie?"
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld wat nou begin op raak ... "Ja, jy is
'n ysbeertjie"
So loop hulle aan, en elke nou en dan vra die baba ysbeertjie ... "Ma is jy
dood seker ek is 'n ysbeertjie ...?"
Sy ma antwoord elke maal ... met minder en minder geduld .. 'Ja jy is 'n
ysbeertjie"
Die laaste keer vra hy weer ... 'Ma .. is jy dood, dood, dood seker ek is 'n
ysbeertjie?"
Sy ma strip net daar haar moer en vra .. 'Ek het mos nou al oor en oor vir
jou gese jy is 'n ysbeertjie .. nou hoekom hou jy aan vra???"
Die baba ysbeertjie kyk haar reguit in haar oe en frons ... "Want ek kry
f*kken koud!!"

(224 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Shrek look-a-like in Zimbabwe |
![]() WAT IS DIE OOREENKOMS TUSSEN BLOU BUL RUGBY EN 'N BLOU MOVIE?? |
![]() Kaakrul versameling ... lekker lag! |
![]() Grap vannie dag ... |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Geek Love Poem viewed by 5 visitors
For all the dog lovers viewed by 5 visitors
Hilux jump viewed by 5 visitors
Sign of the year viewed by 4 visitors
Build your own bike...BRILLIANTLY DONE !!! viewed by 4 visitors
Brief aan Sielkundige viewed by 3 visitors
Marriage - before and after ... viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Kids Ruin Everything!!
ss grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at Adult Scrabble
Ruan12345 grins at Spot the thief...
Ruan12345 grins at How to take the kids fishing !
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator