![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Liewe vader Krismis
U sal seker verbaas wees om `n brief van my te ontvang op 26 Desember.
Dit is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente nie, maar om `n
paar dinge op te klaar oor wat gisteraand en vroeer in die jaar gebeur het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir `n fiets, elektiese trein, rolskaatse en
`n rugby trui. Ek het die hele jaar baie hard gestudeer. Ek was nie net
eerste in my klas nie, maar ek het ook die beste punte in die skool behaal.
Ek lieg nie vir jou nie. Daar was niemand in ons buurt wat hulle beter gedra
het as ek nie. Ek het vir my ouers,broers,susters, my vriende, ons bure en
hulle kinders takies verrig. Ek het selfs ou tannies oor die straat gehelp.
Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie. Wat de fok het
jou besiel om vir my `n eenvoudige fokken fluitjie, `n yo-yo en `n paar vaal
sokkies te los na my mooi brief aan jou ? Wat de bliksem het jy gedink, jou
vet vark, dat jy my vir `n bobbejaan gevat het die hele donnerse jaar om
bogenoemde kak onder die boom te los. Asof jy my nie genoeg rond gefok het
nie, los jy vir daai klein kak oorkant die straat so veel presente dat hy
skaars in sy fokken huis daarmee kan inkom. Laat ek jou waarsku. Moenie
volgende jaar probeer om met jou vet gat in ons skoorsteen af te klim nie.
Ek sal jou opfok. Ek sal jou fokken bokke met my pa se rollie in hul moer
skiet sodat jy moet terug loop na die Noordpool soos wat ek nou moet doen
aangesien ek nie `n fokken ryding het nie. Jou moer vader krismis. Volgende
jaar sal jy uitvind wat se k@k ek kan wees.
Groete se gat.

(318 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() In ancient Greece (469 - 399 BC), Socrates |
![]() DIS VET PRET OM `N BLOU BUL TE WEES (Spesiaal vir Willem & Japie) |
![]() Soek werk ... |
![]() Kinders en hulle se goed.... |
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Naughty funnies to brighten your day .. viewed by 9 visitors
Hilux jump viewed by 7 visitors
Ons kat Tierkat vergesel my vrou wat baie voëls in die tu in afneem altyd tot haar ergernis! viewed by 6 visitors
Couple of girls having fun at the beach ... viewed by 5 visitors
We braai like sissies, compared to these guys! How it’s done in Arg entina!! viewed by 5 visitors
Nataniël & spinnekop viewed by 5 visitors
Zapiro's Zuma cartoon viewed by 3 visitors
Some wrecks are too hard to explain... viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator