![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
"Ja", sę sy, "maar ek weet nie wie die pa van die tweede een is nie "
______________________________________________
Seuntjie blaai deur sy Ouma se Bybel en kom op 'n gedroogde vyeblaar af.
Opgewonde hardloop hy die gang af en skreeu, "Ouma, Ouma, Eva het haar
"pantie" in jou Bybel vergeet.
_______________________________________________
Juffrou in die biologieklas aan klas:"Wie kan vir my se wat is 'n
parasiet?" Jannie antwoord:"Juffrou dit is 'n meisiesfiets se saal.."

Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om
'n groot hart op sy graf te sit. Sy familie is baie dankbaar dat hy
nie 'n ginekoloog was nie......

Gatiep le in die hospitaal na 'n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter:"Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"

Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en se vir haar:"Dit lyk my ek
speel nou 2de viool. Vrou se:"met 'n fluitjie soos joune kan jy nog bly
wees
jy is in die donnerse orkes!"

Ou Oom:" Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my “old
age pension” te kon trek" Ou Vrou:"As jy jou broek afgetrek het kon jy
disability pension ook gekry het!

(211 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Matrix 4 - I taped it on TV last night! |
![]() EXERCISE FOR OVER 60 'S ( and some other people I know qualify for this) |
![]() My pa is so bang.... |
![]() Die lewe is 'n kaaskrul ............ |
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
1 Growls
So HOT right now ...
Have You Ever Seen Such a Tamed Lion??? viewed by 11 visitors
Are you the Manager? viewed by 8 visitors
Winter in Russia viewed by 7 visitors
Florida hunter - What's for supper? Deer and Snake smothered in gravy! viewed by 6 visitors
Inventive Resignation....LEGEND viewed by 6 visitors
Petrol Price increase effect viewed by 5 visitors
Poor Man's Porsche 911 GT3 RS viewed by 5 visitors
Mapi's collection of things that just make sense !!!???? viewed by 5 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator