![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Reels van die spel
As ek lank besig is met my werk, dan is ek OUD of STADIG
As my baas lank besig is, dan is hy DEEGLIK.
As ek nie iets wil doen nie, dan is ek LUI
As my baas nie iets wil doen nie, dan is hy te BESIG.
As ek iets uit my eie doen, dan is ek WINDGAT
As my baas iets uit sy eie doen, dan gebruik hy INISIATIEF.
Wanneer ek by my besluit volstaan, is ek HARDEGAT
Wanneer my baas by sy besluit volstaan is hy FERM.
As ek my baas gelukkig maak dan KRUIP EK GAT
As hy sy baas gelukkig maak dan gee hy SY SAMEWERKING.
As ek in my werk vooruitgaan is ek die baas se WITBROODJIE
As my baas in sy werk vooruitgaan is hy HARDWERKEND.
As ek die reels nie nakom nie, dan VAT EK KANSE
As my baas die reels nie nakom nie dan is HY OORSPRONKLIK
As ek siek is, is ek DRONK
As my baas dronk is, is hy SIEK
SO WAT MOET EK DOEN?????

(180 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Nine words women use............. |
![]() As Gevolg Van Blerrie Load Shedding |
![]() Regte woord vir boks? |
![]() Best ringtone ever |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Petrol Price increase effect viewed by 8 visitors
We braai like sissies, compared to these guys! How it’s done in Arg entina!! viewed by 7 visitors
Bala & Peru viewed by 6 visitors
Rabbi viewed by 6 visitors
Harry Potter motivationals viewed by 6 visitors
Dad and Son viewed by 6 visitors
Are you the Manager? viewed by 5 visitors
When the petrol price hits R10/litre..... viewed by 5 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator