![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Een middag laat sit drie vriende en redekawel oor hulle lewens en wat hulle
bereik het. Dit was Hercules, Sneeuwitjie en Don Juan.
Sonder om te skroom sê Hercules dat hy beslis die sterkste man in die wereld
is.
"Dit mag dalk waar wees", sê Sneeuwitjie, "Maar ek is beter want ek is die
mooiste in die land."
Don Juan lag vir hulle albei en sê hy moet die beste van almal wees want hy
het al met die meeste vrouens geslaap.
Na 'n paar uur se stryery, besluit hulle toe om na 'n Ghoeroe te gaan wat
die waarheid sal weet.
Eers gaan Hercules na die Ghoeroe se grot toe. 'n Paar oomblikke later kom
hy met 'n groot glimlag op sy gesig terug. Die Ghoeroe het toe beaam dat hy
wel die sterkste man in die wreld is en hy is baie selfvoldaan.
Sneeuwitjie kom ook by die grot uit met haar lieflike glimlag: "Dis waar!"
sê sy, Ek IS die mooiste meisie in die wêreld!"
Oomblikke later kom 'n duidelik bedonnerde Don Juan by die grot uitgestorm:
"Wie de moer is Steve Hofmeyr!!!???"

(187 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Naaitjie ... |
![]() Blondines ontgeld dit weer! |
![]() Nuwe Graad 12 Wiskunde Vraestel |
![]() Bulls vs Sharks highlights ... |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
The Explorer of the Seas (The NEW Titanic) viewed by 12 visitors
Google integrating into the real world .. viewed by 9 visitors
Be warned guys. If you don’t pay your nanny you will find your baby like this next time!!! viewed by 7 visitors
Dogs under water viewed by 6 visitors
For those who take forever in the toilet ... viewed by 5 visitors
Latest Addition to TSA FLEET viewed by 4 visitors
From all the thing one can do with snakes - this has never come to mind ... viewed by 4 visitors
Can only be a Cruiser ... viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator