![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Die nuwe Blou Bul lied
Die Blou Bul wen nie in die final nie
Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Sharks nie (hoewel ek wil)

Laat staan die Sharks met die beker en die hele bleddie spul
Wat van Morne Steyn, hy skop hom mis
Wat van Victor Matfield, hy't hom misgis
En Brian Habanna, hy sien sy jis
Nou vra jy my vir wie ek skreeu

Ek skreeu nie bulle nie, ek bly maar stil

Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie

Ek skreeu nie Sharks nie, (hoewel ek wil)

Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
en Derick Kuün, hy speel te vuil
en die verdediging is gans te yl

(291 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Die nuwe Blou Bul lied - spesiaal vir Daneël |
![]() The Captain and his Ship off course.. |
![]() Highest Position in the World! |
![]() Why Afr is so colourful... |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Machine-Motorcycle - For people who can't make up their minds viewed by 15 visitors
Ford Shelby GT570R viewed by 10 visitors
People who make you feel better about yourself today viewed by 9 visitors
Timing! viewed by 7 visitors
Are you the Manager? viewed by 7 visitors
Can only be a Cruiser ... viewed by 7 visitors
For all the dog lovers viewed by 5 visitors
Ever wonder what the do with the old tyres ? viewed by 5 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator