ABSOLUUT KOSTELIK!!!!!!!!!!


* Verskoon asseblief Lisa se afwesigheid.. Sy was baie siek en die dokter
het gesê sy moet dit afslaap, en toe het ek haar laat uitsit.

* Geagte Skool, Dawie was afwesigheid gewees op Maart 29, 30, 32, 32 en ook
33.

* Joylene was nie by die skool nie, want hulle het haar verstaantande
geslaag.

* Verskoon asseblief vir Pierre , dis sy pa se skuld.

* Santie was nie by die skool nie, want ek is 'n enkelouer en was in die bed
met Giep.

* Maryann was afwesig van die 11e tot die 16e. Sy het 'n keel, 'n maag en 'n
kop. Haar sussie ook. Daar moet iets aan die gang wees, want hulle pa was
ook gisteraand warm.

* My dogter was gister afwesig, want sy was moeg. Sy was op 'n KJA kamp en
het 'n rowwe naweek gehad.

* Sally wil liewers vandag na 'n begrafnis toe gaan.

* Jennifer was gister nie by die skool nie, want ons het gedink Maandag is
Sondag.

* Vir wie ook al hierdie moet lees - Janco sal nie more skool toe kom nie,
hy en sy pa is op jags.

* Jan-Jan het nie sy huiswerk gedoen nie, nou dwing hy my om 'n verskoning
uit te dink. U is sy klashoof, dink u liewers een uit. Ek het vyf kinders en
'n man en is opgedink.

 


(217 words)

Back to latest

Sponsored



Comments


blog comments powered by Disqus




Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 3 years ago
Contributed: Carte
Tags: afwesigheidsbriefies   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


0 Grins
0 Growls



View this post on your mobile







Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here


We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...





Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator