![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Koos vlieg besigheidsklas tussen Kaapstad en Johannesburg , en hy is
besonder verbaas om te sien dat die passasier in die stoel langs hom 'n
papegaai is.
Toe die lugwaardin verbykom, vra Koos vir 'n koppie koffie.
"En vir my 'n whiskey, jou koei!" snou die papegaai haar toe.
Die lugwaardin is so verbaas dat sy die whiskey bring, maar Koos se
koffie vergeet. Toe Koos haar daarop wys dat hy nog wag vir sy koffie,
skree die papegaai vir haar: "En bring vir my nog 'n whiskey, jou koei!"
Duidelik ontsteld kom die lugwaardin terug met die papegaai se whiskey,
maar weereens sonder Koos se koffie.
Nie heeltemal seker hoe om sy koffie te kry nie, besluit Koos om die
papegaai se metode te gebruik.
"Ek het jou nou al twee maal vir koffie gevra, jou simpel ou koei.
Bring dit nou voor ek kwaad word!"
Die volgende oomblik het die kaptein en 'n paar van die manlike
passasiers vir Koos en die papegaai beet en dra hulle na die nooduitgang
toe. Net voor hulle uitgegooi word sę die papegaai aan Koos: "Vir iemand
wat nie kan vlieg nie het jy nogal 'n groot bek!"

(195 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Don't play with bulls (Not for the fainthearted - open with caution!!!!!!!!!!) |
![]() Gatiep het als verloor ... |
![]() Naaitjie ... |
![]() Blou bulle het spoed |
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
See Through Bikini ... viewed by 4 visitors
Something you don't see everyday viewed by 4 visitors
Build your own bike...BRILLIANTLY DONE !!! viewed by 4 visitors
Hoera vir afrikaans . . . ! viewed by 3 visitors
A PMS Moment viewed by 3 visitors
Quotes About Parents viewed by 3 visitors
Mahindra were actually the first people to build a Willy’s Jeep - would you buy one? viewed by 3 visitors
Inventive Resignation....LEGEND viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at A very happy 60th birthday ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator