Click to launch image viewer (144.22 kB)

1 / 23 Next


(Tip: In Fullsize mode use your arrow keys to navigate back and forth)


Click on image below to view:

Back to Pictures

Sponsored



Comments

1Posted by coert on 2007-05-16 14:10:06
Lanklaas so groep breinlose groep gesien. Kan nie eers goeie fotos neem nie. Hoekom is dit dat 4 uit 5 blou bul ondersteuners uit die laer IK klas kom. Wat die Blou Bul rugby betref is hulle `n goeie weerspieeling van ons geweldadige sameleweing. Sodra hulle nie ander spanne kan oorheers nie word hulle met vuil en geweldadige dade oorheers. So ook die ondersteuners. Probeer net op Loftes `n ander span ondersteun en jy word deur paar vetpens dom uitdruking ouens aangerand. Is die kultus nie besig om die afrikaner se ware voorkoms te wys nie. Dis hoekom ons is waar ons is.
Anti-geweld
2Posted by Zenith on 2007-05-16 14:52:42
Coert, jammer om jou seepboks onder jou uit te pluk, maar:

1) Dit blyk my jy kom uit die laer IK groep en jy is meer breinloos want jy skryf in jou eerste sin 2 keer groep.
2) As jy die moeite gedoen het om die wedstryd te kyk sou jy gesien het dat daar NET 1 Crusaders speler van die veld gejaag is met 'n geelkaart: Maak my dan wonder waar die geweldadige oorheersing inkom.
3) Ek is jammer jy is al by Loftus aangerand, ek was nog nie.
4) Mens spel Loftus met \'n U, nie Loftes nie
5) As jy wil kerm oor geweld, doen dit, moenie ons Grootste Nationale Sport daarby betrek nie.
3Posted by coert on 2007-05-16 22:10:56
Zenith, Jammer oor die spelfoute en ook as ek enige iemand persoonlik beledig het. Net jammer dat die een uit die vyf dit gelees het of dit wel kon lees. As jy reken ek kom uit die laer Ik groep is dit seker nou tyd om vir my `n Blou Bul trui te koop en die strate in te vaar en luidkeels te skree my bloed is blou en liefling is my held. Ek neem aan jy is `n Blou Bul en dit maak sin dat jy nog nie aangerand is nie. Ek het moeite gedoen en die wedstryd gekyk en het wel die Blou Bulle ondersteun omdat dit na alles ons mense is. Onthou jy hoe Burger Geldenhuys die Kavaliers kaptein se kakebeen afgeslaan het en dit nog van agteraf terwyl die man nie gekyk het nie. Ek kan jou baie meer gevalle opnoem veral as hulle teen ander Suid-Afrikaanse spanne speel. Maar dit daar gelaat. Net vir afsluiting jou spelling van nasionale (Nationale) laat darem baie te wense oor vir so slim Blou Bul wat nie op `n seepboks staan nie, as jy weet wat `n seepboks is of al ooit een gesien het, sal maar vir jou prentjies moet teken met pyltjies en byskrifte daarby. Kyk maar net na die Blou Bul grappie wat so pas ingestuur is. Blou Bul mentaliteit wat meer kan jy verwag.
4Posted by vistok on 2007-05-16 22:36:10
Dis hoekom die land in sy p[at]not.allowed.here in is. Mense soos coert wat ander mense aanvat oor v*kkol. Hulle doen jou mos niks aan nie. Hoekom nou jou vloermoer gooi en `n ander blanke man wat net soos enige suid afrikaner van sy rugby hou, aanvat? Kry `n lewe man. En moenie reply op my spelling nie, ek gee nie `n v*k om oor hoe ek spel nie. Dalk as ek soos `n klein hoenderpoepol spel kry ek `n supervisor pos in die staatsdiens.
5Posted by StormersFan on 2007-05-19 07:19:38
Is dit lekker daar in Tshwane?
6Posted by JJ18 on 2007-05-20 11:08:45
Ja F*k *FF Koert jy is seker 'n donserse onderwyser wat nie 'n lewe gehad het nie en daagliks op skool deur die rugby seuns dik gedonner is... vlieg in jou moer in jou k*nt
7Posted by DJC1 on 2007-06-20 17:26:50
Stem saam gaan vlieg Coert
8Posted by Sleek on 2008-08-29 07:33:03
Shame Coert, het jou mamma vergeet om jou melrose in te pak???? Moenie huil nie, dit gaan ok wees.....kry n f[at]not.allowed.here lewe. Hou op moan oor die selle k@k oor en oor en oor. Bou n brug en kom oor jou self. Dis oor moan gatte soos jy wat ons nie kan saam staan nie. Klim terug in jou gat en huil verder maar moenie rugby in die gesig vat nie.

blog comments powered by Disqus




Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 5 years ago
Contributed: AV
Tags: true   supports   super   semi   rugby   loftus   final   crusaders   bulls   blue  
Viewers: 1
Problem? Report it
View as slideshow: Start Slideshow

Share
Subscribe to this post's feed: True Blue Bulls Supports @ Loftus 2007-05-12: Blue Bulls vs Crusaders - Semi final. submit to reddit StumbleUpon Share on Facebook Post on Twitter E-mail


0 Grins
0 Growls



View this post on your mobile




So HOT right now ...
New Motivationals... viewed by 6 visitors
Summer time!!! viewed by 6 visitors
Winter in Russia viewed by 4 visitors
Bush enjoys thanksgiving viewed by 4 visitors
You're Doing It Wrong! viewed by 3 visitors
I Love This Logic viewed by 3 visitors



Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here


We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...





Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator