Toe ek klein was, was ons so arm... (en dit was die goeie ou dae)
2 Grins :) | 2 Growls :(
PG13L
Posted in Links / Text Jokes
9 months ago by AdB
Tagged with: toe   pg13l   ons   klein   goeie   dae   arm   afrikaans   adb  
Make a comment
Toe ek klein was, was ons so arm... ...as ons gaan aansit by die tafel, dan het my pa vir ons uit die "Kook-en-Geniet" gelees. ...as ek nie 'n seuntjie was nie,... Read more
(83 words)

Die Nuwe "Kommin Toets" vir een en almal
1 Grins :) | 3 Growls :(
Posted in Excel
2 years ago by BN
Tagged with: toets   nuwe   kommin   een   almal   afrikaans  
Make a comment

Vakansie verkeer 2009 - en die polisie laat hom toe om verder te ry!!
4 Grins :) | 10 Growls :(
Posted in Pictures (AFRIKAANS)
2 years ago by Callie
Tagged with: verkeer   verder   vakansie   toe   polisie   laat   hom   callie   afrikaans  

1 comment

Toets Jou IK!!!
10 Grins :) | 1 Growls :(
Posted in Links / Text Jokes
3 years ago by AWM
Tagged with: toets   jou   afrikaans  
2 comments
Toets jou IK - voltooi asb die volgende:   Koring word gesaai, Hawer word gemaai, Hoenders word gebraai, Meisies van 18 word ......???? Antwoord ondertoe. 19 !!!!! Sies !!!  (kry daai ander gedagte uit jou kop uit!)  ... Read more
(31 words)

Fell asleep while being tatoed - yeah right ...
5 Grins :) | 2 Growls :(
Posted in Links / Text Jokes
3 years ago by zero
Tagged with: yeah   while   tatoed   fell   asleep  
1 comment
I wonder how often people fall asleep when there is a needle piercing your
skin and injecting ink:
http://www.telegraph.co.uk/news/worldnews/europe/belgium/5551636/Girl-has-56-stars-tattooed-on-face-after-falling-asleep.html
(30 words)

Todays camel toe 17/7/2008
88 Grins :) | 7 Growls :(
Posted in Pictures (PG13 )
4 years ago by HR
Tagged with: toe   todays   pg13   camel  

2 comments

Skool: TOE & NOU
2 Grins :) | 0 Growls :(
Posted in Links / Text Jokes
4 years ago by Eddie
Tagged with: toe   skool   afrikaans  
3 comments
Scenario: Piet en Jan raak betrokke in 'n fight by die skool TOE 'n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels. NOU Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak begin. Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op YouTube. Scenario: Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie TOE Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak matriek klaar en word 'n suksesvolle besigheidsman. NOU Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander hiperaktiewe neiging. Word 'n zombie. Word getoets vir ADD (Attention Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie en verlaat skool na Standerd 6. Scenario: Jan gooi 'n klip en breek 'n ruit van die buurman se huis. TOE: Jan se gat brand. Hy moet vir 'n week lank in die buurman se tuin werk. NOU: Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer vir kindermishandeling. Jan word in pleegsorg geplaas. Die sielkundige oortuig Jan se suster dat haar pa haar seksueel aangerand het en hul pa gaan tronk toe. Jan se ma en pa skei want sy het 'n verhouding met die Sielkundige. Scenario: Piet druip Engels op Hoërskool. TOE Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe. NOU Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat deur 'n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit rassisties is om Engels 'n vereiste vak te maak. Dit raak 'n politieke storie en 'n saak word aanhandig gemaak teen die skool en die Onderwysdepartement. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag matriek goed, maar sny gras vir 'n lewe want hy kan fokkol Engels praat. Scenario Jan vat 'n klomp klappers, maak 'n bom daarmee en blaas 'n miershoop op. TOE Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende miere dood. NOU Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en dieremishandeling. Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op 'n lys van terroriste geplaas en hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer. Scenario Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee sy trane af, maak die knie skoon en gee hom 'n drukkie. TOE Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond. NOU Piet se Juffrou word beskuldig dat sy 'n pedofiel is en verloor haar werk. Sy kry 'n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir die volgende vyf jaar. Raak 'n moffie.

Shoes ... with toes ...
2 Grins :) | 0 Growls :(
Posted in Pictures
4 years ago by zero
Tagged with: toes   shoes  

Make a comment



Sponsored




1 2 3 4 >

Jump to page





Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here





Sponsors









We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...


Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator