![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Die meisie slaag matriek goed en haar bejaarde ouers van die plaas, skraap
hulle laaste geld bymekaar om hulle begaafde dogter verder te laat studeer
in wetenskappe aan die beste universiteit in Amerika.
Drie jaar gaan verby toe sy weer eendag bel, met die nuus dat sy haar eerste
graad geslaag het, en dat sy vir hulle die produk wat sy uitgevind het, gaan
stuur uit dankbaarheid dat hulle hul laaste ou geldjies gegee het om haar te
laat leer. As hulle elke week elkeen 'n teelepel van die goed drink is hulle
gewaarborg dat hulle gou-gou jonger sal wees, en met elke drinkslag daarna
steeds jonger sal word. So gemaak so gedaan... en 'n paar maande gaan verby
en die dogter besluit om die vakansie huis toe te gaan aangesien sy baie
verlang.
Op die plaas aangekom, skrik sy amper om te sien hoe jonk en mooi haar ma
geword het, daar waar sy die stoep vee. Haar ma was skaars dertig, pragtig
gebou en soos in die outyd, met die oulikste kleintjie op haar rug vasgebind
"Hallo Ma!!" skree sy, "maar Ma het jonk geword! Waar is Pa?" "Anner storie
daai" sê haar ma. "Die derde aand wat ons daai goed van jou drink , raak jou
Pa toe so suurgat dat ek baie gouer as hy jonger geword het dat hy daai
bottel gryp en hom heeltemal uitsuip!" " Nou waar is Pa dan nou?"
Ma: "Gmmmf! Hier sit die Bliksem op my rug!!!"

(245 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Never trust a tatoo artist with no tatoos... viewed by 9 visitors
New TITANIC movie .. featuring your favourite animals .. viewed by 8 visitors
What do you do with old watches viewed by 7 visitors
Florida hunter - What's for supper? Deer and Snake smothered in gravy! viewed by 6 visitors
Hilux jump viewed by 6 visitors
Press the any key .. viewed by 6 visitors
Can only be a Cruiser ... viewed by 4 visitors
Poor Man's Porsche 911 GT3 RS viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator