![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
1. Moenie in die see swem nie.
Meer as 99% van alle haai-aanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend
as oseane. Die manier om vas te stel of jy in 'n oseaan is, is om die
water te proe. Dit behoort sout te smaak.
2. Swem saam met vet mense.
Om jou kanse op 'n aanval verder te verklein, vervang hul sonbrandmiddel met
iets wat na gebraaide biefstuk ruik.
3. Moenie in die water gaan sonder 'n mes nie.
Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy 'n haai gewaar.
Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan.
4. Moenie paniekerig raak nie.
Bly kalm as 'n haai jou byt. Dit sal nie help dat jy oorleef nie, maar die
mense op die strand sal dit waardeer. Om iemand soos 'n mal mens te hoor
skree en gil, is nie lekker nie.

(145 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Never trust a tatoo artist with no tatoos... viewed by 8 visitors
New TITANIC movie .. featuring your favourite animals .. viewed by 8 visitors
What do you do with old watches viewed by 7 visitors
Press the any key .. viewed by 6 visitors
Hilux jump viewed by 6 visitors
Florida hunter - What's for supper? Deer and Snake smothered in gravy! viewed by 4 visitors
Can only be a Cruiser ... viewed by 4 visitors
These aren't the droids you are looking for ... viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator