![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Liewe Dr Roof
Ek is 15 jaar oud en sit graag my hand op my boyfriend se been in die bus.
Ons ry elke dag saam in die bus. Iemand het dit nou die dag gesien en gesê
ons gaan kak as die onnies uitvind. Hoe nou? Is dit dan verkeerd?
Baie ongelukkig
Sannie
--------------
Liewe Sannie
Bly weg van jou boyfriend se been. Dit is taboe, onheilig en vreeslike
sonde. Nee magtig man, wat word van julle kinders deesdae? Toe ek 15 was het
ons met ons fietse in die spruitjie gaan ry, mense se vensters met eiers
gegooi, kaalgat onder die maanlig rondgehardloop en skelm gerook. Maar been
vashou! Genade ons. Dis onwettig!
Maar ek verstaan jou probleem.. Enige kind het behoefte aan liggaamlike
kontak. In die goeie ou dae was dit glad nie 'n probleem nie. Lyfstraf was
nog wettig, en ons het gereeld liggaamlike kontak op ons boude gehad. Toe
vat die bliksems lyfstraf weg. Ek dink dit het die persoonlike kontak net
vanaf skool na huis verskuif. Maar toe word dié ook onwettig. Nou wat maak
mens nou? Die onnies mag nie meer aan jou vat nie, jou ouers mag nie meer
aan jou vat nie. Maar vat sal daar gevat word. So nou soek jy dit op iemand
se been?
Hou moed. Ander dag more is jy 16, dan kan jy sy been, sy hand, en ander
dinge vashou. Maar nie nou al nie. Het jou ma hulle nooit vir jou geleer hoe
vry werk nie? Ai tog. Ouers van vandag leer nie meer hulle kinder nie. Kom
ek vertel jou.
* Voor 7 bad jy saam met seuntjies
* Op 8 gril jy vir seuntjies
* Op 9 gril seuntjies vir jou
* Op 10 giggel jy vir seuntjies
* Op 11 giggel seuntjies vir jou
* Op 12 giggel julle vir mekaar
* Op 13 droom julle van mekaar
* Op 14 sit julle langs mekaar
* Op 15 maak julle oogkontak
* Op 16 .... julle
* Op 17 soen julle
* Op 18 hou julle hande vas
* Na 18 maak jy wat jy wil. Of jy trou, of jy slaap rond, of jy begin sing
en doen albei, soos Oom Steve
So wag tot jy 16 is, asb. Tot dan toe, wees geduldig en rook eerder.
Hoop dit help jou
Die uwe
Dr Roof

(364 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
You're Doing It Wrong! - The Ultimate Collection. viewed by 5 visitors
THERE I FIXED IT - again viewed by 4 visitors
What happens to a Ferrari after hitting a pole at 200+ mph....! viewed by 4 visitors
Fishing In Michigan viewed by 4 visitors
Mind blowing facts viewed by 4 visitors
Harry Potter motivationals viewed by 3 visitors
Who's need an education? viewed by 3 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator