![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Vakansie
Die meisie se verloofde stuur vir haar ´n poskaart uit Italië:
Ek hou heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties.
Sy skryf terug:
Geniet dit. Willem is net so wonderlik!
Viagra
Dame: Het u Viagra?
Apteker: Ja.
Dame: Werk dit?
Apteker: Ja.
Dame: Kry jy dit oor die toonbank?
Apteker: Ek kan as ek twee neem.
Boere wat Viagra gebruik kan dit deesdae aan belasting afskryf. Dit tel
glo onder pomptoerusting.
Gewonder waarvoor Viagra staan?
Vereniging van Ingekrimpte, Afgetrede, Gestremde, Roerlose Adders!
Gehoor van die nuwe Viagra-poeier wat jy oor jou gras strooi. Die volgende
dag gebruik jy die erdwurms vir dakspykers.
Daar is nou ook Viagra vir vroue op die mark. Dit maak hulle bene styf,
dan kan hulle langer voor die stoof staan.
Nuus het dit dat die eerste Viagra Baba onlangs in Newcastle gebore is.
Blykbaar het die kind reeds die volgende dag penorent gesit.
Vlooi
Twee vlooie kom uit die fliek uit. Die een sê vir die ander: "Spring ons
huis toe of vat ons ´n hond?"
´n Vlooi hardloop by ´n kroeg in, slaan 5 dubbel whisky's weg, hardloop
uit, spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: O Fok! My
hond is gesteel!!
Vriende
'n Man vang sy vrou met sy beste vriend in bed.... en skiet hom dood. Sy
vrou sê: "Jy moet aanhou hiermee Johan! Een van die dae het jy niks
vriende oor nie."
Geskeide man aan sy tjom: "Vrouens is soos kreef, al die lekker in die
onderlyf en al die kak in die kop..."
Wittebrood
Definisie van ´n wittebrood:
´n Man se laaste vakansie voor hy vir ´n nuwe baas begin werk.
Tarzan
Tarzan verloor per ongeluk sy piesang in ´n takswaai-ongeluk. Jane is nie
links nie en werk sommer vir Tarzan ´n plaasvervanger aan in die vorm van
´n olifant se slurp. Dis nie twee dae nie toe vat Tarzan sy mes en sny die
gedoente af. "Waarvoor doen jy dit?", vra Jane.
"Ek kon die gedoente nie meer vat nie!", sê Tarzan, "Oral waar ek stap
pluk hy ´n blaartjie hier, en ´n blaartjie daar en dan druk hy dit
in my gat op!"
Tegnologie
Mediese tegnologiese deurbraak in S.A. gemaak.
Hoenderbloed word vir menslike oortappings beskikbaar.
Dit maak mans cocky en vrouens lê makliker.
Toppunt
Wat is die toppunt van wensdenkery?
'n Muis wat op sy rug, met 'n ereksie, die Vaalrivier afdryf en skree:
"Lug daai brug! Lug daai bliksemse brug!"
Swak diens
Klein Jannie was in die kerk toe nagmaal bedien word. Sy ma het vir hom
verduidelik dat hy nog te klein is om nagmaal te gebruik. Toe die
kollektebordjie omgestuur word, sê sy vir hom om sy kollekte in te gooi.
Maar Jannie hou sy muntstuk styf vas, en sê: "As ek nie mag eet en drink
nie, betaal ek nie!"
Rugby
Osama bin Laden het op televisie verskyn as bewys dat hy nog leef. Volgens
Osama het hy Saterdag rugby gekyk en dat "die WP en Lions weer
verskriklik sleg gespeel het". Volgens Amerikaanse regeringsamptenare is
dit geen bewys dat hy nog leef nie, want dit kon enige tyd die afgelope
twee jaar gebeur het.
(529 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Burn Out |
![]() Something to offend everyone |
![]() Something for Casual Friday! |
![]() Sometimes this is what it takes to cheer up a friend ... |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Playing with your food viewed by 13 visitors
Russia - Winter 2012 - "Find your car!" viewed by 9 visitors
Stove for the Outdoor Man - Stove made in Finland. It takes about 10 minutes to build a stove like this. viewed by 8 visitors
Hilux jump viewed by 6 visitors
THERE I FIXED IT - again viewed by 6 visitors
Barber Bike museum! viewed by 6 visitors
Santa getting help from iPhone 4S and Siri viewed by 5 visitors
Some more things that make you say Oohh sH*t viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator











.mpg.jpg)
























