Die passasiers op 'n SAL vlug van Bloemfontein na George sit al reg om te
vertrek toe die kaptein en tweede offisier aan boord kom. Albei  het 
donkerbrille op, die een stap met 'n gidshond en die ander gebruik 'n  wit
stok om sy pad te vind. Sommige van die passasiers giggel senuagtig, want
dis sekerlik 'n grap.

Die motore word aangesit, die vliegtuig kom in beweging, begin spoed optel
op die aanloopbaan, maar styg nie op nie. Intussen kom die einde van die
aanloopbaan al hoe nader en nader, en die passasiers begin onrustig rond te
kyk. Die vliegtuig beweeg vinniger en vinniger, amper aan die einde van die
aanloopbaan, en 'n handvol passasiers begin gil en skree en huil, tot die
vliegtuig se neus lig en 'n paar meter voor die einde van die aanloopbaan
begin opstyg.

'n Paar passasiers sug van verligting, 'n paar ander lyk skaam oor hoe hulle
op die skrikwekkende grappie gereageer het, en wanneer die eerste drankies
bedien word, vergeet almal van die insident. In die vlugkajuit voel-voel die
kaptein sy pad na die knoppie gemerk " Automatic Pilot " , druk dit, en sit
terug in sy stoel.

" Weet jy, " sę hy  aan die tweede offisier. " Eendag gaan die simpel mense
te laat begin gil , dan k@k ons almal!


(215 words)

Back to latest

Sponsored



Comments


blog comments powered by Disqus




Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 4 years ago
Contributed: TheSimpsons
Tags: net   betyds   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


1 Grins
0 Growls



View this post on your mobile







Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here


We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...





Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator