![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
HALLO MA!!!
Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat
Ma vir my op die plaas uit meelsakkies gemaak het. Die
meeste van hulle het groot reaksie by die meisies hier by
die varsity uitgelok..
Sannie het my onderbroekie heel aand net stip gesit en
bekyk. Dis nou daai een waar voorop staan
"SELF-RAISING". Heel aand nie 'n oog verroer
nie. Sy het lateraand net gesę "Dit werkie !" Wat
nie werkie, weet ek nou noggie.
Maar Magriet het haar nou die aand geniet toe ek die een
aangehad het waar voorop staan "ROL DUN UIT". Sy is 'n handvol en was
nogal plesierig. Maar jislaaik is sy nogal rats met daai ou
klein handjies van haar.
Al bogger-op wat ek nou nog nie kan verstaan nie, is die klap wat
Berta my gegee het gisteraand. Sy verstaan seker nie watse moeite
dit is om so 'n plaasonderbroek te maak nie. Ek het net 'n uur gekuier
en toe ek met my onderbroek wou spog, haak sy af en klap my
van die bed af. Ma weet mos dis daai een waar in rooi staan
"IDEAAL VIR VETKOEKE"! Weet nou nog nie wat haar
storie was nie, sal hom maar eers bęre!
Any-way, Ma ,laat dit lekker gaan op die plaas !!
Van Pietie

(212 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() The Iconic Rock Chick - you'll either hate her or want to be her ;) |
![]() Satisfied lover ... |
![]() Little limerick |
![]() Hoe lyk `n Kraanvoël?? |
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Never trust a tatoo artist with no tatoos... viewed by 10 visitors
Sometimes you get EXACTLY what you ask for: The cake needs to read: 'Best Wishes Suzanne' and underneath that 'We will miss you'. viewed by 8 visitors
Can only be a Cruiser ... viewed by 7 visitors
New TITANIC movie .. featuring your favourite animals .. viewed by 7 visitors
Mother's day - Sign at Bottle Store! viewed by 7 visitors
Press the any key .. viewed by 7 visitors
Florida hunter - What's for supper? Deer and Snake smothered in gravy! viewed by 6 visitors
Are you the Manager? viewed by 5 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator