![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Ek het hierdie prentjie voor my sien afspeel en gelag dat die trane loop!!!!
Kan mens so dom wees?!!!!!
----
Nie te lank terug, het ek iets gesien by die wapen winkel wat my belang
Geprikkel het. Die geleentheid was my 10de huweliks herdenking en Ek was
opsoek na iets ekstra vir my vrou. Wat ek toe gesien het 'n100,000-volt,
Handsak-grootte tazer.
Die effekte van die tazer was veronderstel om van korte duur te wees, met
geen lang termyn effekte op jou aanvaller nie, net genoeg tyd om jou toe te
laat om na veiligheid te vlug.
Ek koop toe die apparaat en bring dit tuis. Ek laai twee AAA batterye in die
ding en druk die knoppie. FOKOL! Ek was so teleurgesteld. Ek het toe later
geleer, dat indien jy die ding teen 'n metaal oppervlak druk en dan die
knoppie druk kry jy 'n blou "spark" tussen die penne. BRILJANT! Ongelukkig,
moet ek nog aan my vrou verduidelik wat daardie brand kolle is op die
voorkant van haar LG oond.
So daar sit ek alleen tuis met die nuwe speelding en ek dink aan myself dat
dit kan nie so erg skok nie, ek meen hy het Dan net 2 AAA batterye in, NEE
REGTIG!
Ek sit in my leunstoel, my kat Le uitgestrek langs my op die leuning terwyl
ek die aanwysings lees. Ek begin toe dink dat ek regtig nodig het om die
ding uit te toets op 'n vlees & bloed bewegende teiken. Ek moet erken ek het
gedink om vir kitty vir 'n fraksie van 'n sekond by te dam, maar toe beter
van dit gedink.
Sy is so 'n soet kat en, soos meeste van julle reeds weet, die hel het geen
gelyke soos 'n pissed off kat nie, maar, voor ek die ding vir my vrou gaan
gee wil ek ten minste die versekering he dat die ding my vrou kan beskerm
teen 'n mugger soos dit geadverteer is. Nie waar nie?
Daar sit ek toe in my kortbroeken my LEEUS ondersteuner trui aan, met my
leesbril delikaat op die brug van my neus, aanwysings in een hand, tazer in
'n ander. Die aanwysings sê dat 'n een sekonde bars sal jou aanvaller skok
en disorienteer; 'n Twee sekonde bars was veronderstel om spierspasmas en 'n
totale verlies van liggaamlikke beweging aan te bring. 'n Drie sekonde bars
sal
Maak dat die aanvaller inmekaar sal sak soos 'n vis uit water, enige bars
langer as drie sekondes sou 'n mors van batterykrag wees.
Met al die informasie kyk ek na hierdie Klein apparaat van omtrent 5 duim
lank en minder as 'n 3/4 duim in omtrek; Regtig te oulik en tog net gelaai
met twee klein ou AAA batterye dink aan myself geen flippin manier dat die
ding tog skade kan berokken nie!
Wat volgende gebeur is amper bokant beskrywing, maar ek sal my bes doen. Ek
sit toe alleen daar, die kat kyk op met haar kop een Kant toe gedraai asof
om te sê, "Moet dit nie doen nie. Ek redeneer toe dat 'n een sekonde bars
van so 'n klein ou ding kan tog nie so seer kan wees nie. Ek besluit ek gee
myself 'n een sekonde bars net vir die hel daarvan. Ek aak die penne aan my
naakte dy, druk die knoppie , en heilig moeder van @@@!!!!, wapens van massa
vernietiging, k@k op 'n stok, f@&$ my George!!!!! Ek is seker die Blou Bul
span het Bo oor my gedraf, my opgetel en
My oor en oor op die mat neergemoer het en toe net vir die pret die
leunstoel op my kop gegooi het.
Ek het so 'n vaagweg herhindering van wakker word op my sy in die fetale
posisie, met trane in my oë, my liggaam deurnat met iets wat ruik soos pis,
albei tepels wat brand soos vuur, my eiers nêrens te vinde nie, met my
linker arm onder my liggaam ingedruk in die snaakste posisie, en naalde en
spelde in my bene. Die kat staan oor my maak meowing klanke wat ek het nooit
voorheen gehoor het nie en sy lek my gesig, ongetwyfeld dink sy vir haarself
haarself, doen dit weer, doen dit weer jou onnosele d00s!
Asseblief luister na die stem ondervinding - daar is geen sodanige ding as
'n een sekonde bars wanneer jy jouself zap nie!!!!. Jy sal nie die ding kan
los nie tot dit uit jou hand uitgeruk word deur 'n moerse slag.
'n Minuut of so later (Ek kan nie seker wees nie, tyd was 'n relatiewe ding
op daardie punt), ek het my verstand gekollekteer (die bietjie wat oor was),
regop gesit en die wereld bekyk. My gebuigde leesbril het misrabel op die
mantel gehang. hoe het hulle daargekom? My triceps, regter dy en beide
tepels was steeds teer. My gesig het gevoel asof ek 'n oordosis novocain
ingekry het, en my kaak het listeloos gehang asof my onderlip 88 lbs geweeg
het. Terloops, teen die tyd het my eiers gevoel of hulle tot binne in my
liggaam teruggetrek het êrens rondom my ribbekas was en wag nog steeds vir
die "alles skoon" sein voordat hulle uit die bomb skuiling weer sal verskyn.
Ek weet nou hoe die Tom Hanks karakter gevoel het wanneer hy moes gaan soek
het vir Privaat Ryan . Ek voel ek behoort 'n beloning aanbied vir hulle
veilige terugkeer.
Tot vandag toe ondervind ek dat alles krimp sodra ek iets in 'n muurprop
indruk.
So indien u ooit genoodsaak voel om jouself te wil "mug" met 'n tazer om hom
te toets, neem my advies! herhaal die sin. . . hier, kitty kitty. . . . ...

(939 words)
Back to latest
| 1 | Posted by fief on 2009-04-28 13:52:01 |
| ja tipiese leeus ondersteuner....... |
| 2 | Posted by Mfezi on 2009-04-28 15:24:36 |
| Baie dankie, het lanklaas so lekker en so hard in die kantoor gelag! |
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() How to tell if your cat is plotting to kill you |
![]() Oil Change Instructions - Women vs Men |
![]() Etiket vir Tappits |
![]() Dankbaarheid ... |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Signs??? viewed by 8 visitors
Why didn't I think of that!?! viewed by 5 visitors
Before RADAR - How incoming enemy aircraft were detected viewed by 5 visitors
Moving Cattle in Australia - Road trains at Helen Springs Station ... North of Tennant Creek, Northern Territory viewed by 4 visitors
You're Doing It Wrong! - The Ultimate Collection. viewed by 4 visitors
Check this 82 Inch Kudu Bull, shot in Tanzania last week.... Can it be??? viewed by 4 visitors
World's Largest Ship viewed by 4 visitors
Inventive Resignation....LEGEND viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator