![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Liewe Lena het nie antwoorde vir hulle gehad nie
Liewe Lena
Ek het 'n man wat ek nie kan vertrou nie. Hy
verneuk my so baie, ek weet nie eers of die kind
wat ek verwag syne is nie.
Liewe Lena
Ek is 'n 23-jarige bevryde vrou wat al twee jaar
lank op die Pil is. Dit raak nou duur, en ek dink
my kêrel moet begin om die helfte te betaal.
Maar ek dink nie ek ken hom goed genoeg om
met geld oor hom te praat nie.
Liewe Lena
Ek is al drie maande lank met Dries getroud. Ek
het nie geweet hy het 'n drankprobleem nie. . .
totdat hy een aand nugter by die huis gekom het.
Liewe Lena
Twee vroue het in die woonstel regoor my
ingetrek, een middeljarig en die ander een in
haar vroeë twintigs. Hulle gaan oral saam en ek
het nog nooit 'n man gesien wat by hul woonstel
inkom of uitgaan nie. Dink jy hulle is Lebanese?
------------------------------------------------
WIE WAS SY?
Twee kollegas geniet 'n drankie ná werk.
"Jy weet," sê die een, "ek glo in outydse morele waardes.
Ek het nie voor ons troue by my vrou geslaap nie.
Kan jy dieselfde sê?"
Sy maat dink so 'n bietjie en antwoord
toe: "Ek is nie seker nie.
Wat was jou vrou se nooiensvan?"
------------------------------------------------
GELOWIGE BRAK
'n Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"
Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"
Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie.
Probeer die AGS oorkant die straat."
Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"
Dominee: "My magtig broer, kom sit,
pleks jy sê dis 'n NG-hondjie!

(286 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Virgin viewed by 11 visitors
Couple of girls having fun at the beach ... viewed by 10 visitors
Believe it or not!!!!! viewed by 7 visitors
Beautiful Truck! viewed by 7 visitors
Etiket deur Nataniel viewed by 5 visitors
Naughty funnies to brighten your day .. viewed by 5 visitors
AINT IT THE TRUTH !!! viewed by 4 visitors
Vader-hood? viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator