![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Miskien is ek verkeerd, maar sedert ek 10 dae gelede opgehou drink het, doen
mense goed wat die k*k uit my irriteer.
Soos wanneer iemand na sy arm wys wanneer hy my vra hoe laat dit is.
Ek weet waar my horlosie is, pêl - waar de f*k is joune?
WYS EK NA MY TOTTIE AS EK VRA WAAR DIE TOILET IS ??
Of soos wanneer iemand van sy stoel af opstaan en die hele donnerse kamer
vol soek na die remote.
STAP NA DIE BLIKSEMSE TV, STEL DIE VOLUME OP EN KOM SIT OP JOU GAT!!
En as die makmoer dan die remote kry sal hy opmerk:
"Dis altyd op die laaste plek waar jy soek."
NATUURLIK KRY JY DIT OP DIE LAASTE PLEK WAAR JY SOEK!!!
Watter idioot sal nou aanhou f*kken soek as jy die ding klaar gekry het?
En as jy in 'n fliek sit en iemand vra: "Het jy dit gesien?"
Nee, drol, ek het R45 betaal om na die fliek se vloer te kom staar!!!
Of as iemand vra: “ Kan ek jou 'n vraag vra?"
Wil jy my nog ‘n f*kken vraag vra want jy't my mos nou al klaar 'n vraag
gevra!!
En dan se ‘n ou “Jy sal my nie glo nie maar ek het 10 kilo’s verloor”
OK TOSKOP, VERTEL MY DAN IETS WAT EK SAL GLO
Of wanneer hierdie advertensie-etters iets adverteer as:
"New and Improved".
Wat is dit nou eintlik??? As iets nuut is, was daar mos nie iets voor dit
nie,
en as dit "improved" is, moes daar mos iets gewees het waarop "geimprove"
is.
So hoe de f*k kan dit nou"New" EN "Improved" wees???
Of as iemand sê: "Die lewe is kort"
K*K MAN!!! Dis die langste f*kken ding wat jy ooit sal beleef!!!
Wat gaan jy doen wat langer as dit is??
Of as jy vir die bus sit en wag en iemand vra of die bus al gekom het.
As die bus al gekom het, sou ek nog hier gesit en wag het, poepol??
Dan kry jy n kennis wat jou raakloop by die rugby en vra: “Wat maak jy
hier?”
EK HET NET GOU KOM K*K EN JY?
RAAI WAT?
EK HET WEER BEGIN DRINK !
(379 words)
Back to latest
| 1 | Posted by 1ssnitram on 2010-01-29 12:54:25 |
| I rate he broke both his thubs and cant wank anymore. that causes frustration. |
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
no more saying "When I get around to it" viewed by 9 visitors
Photoshop looters (Part 1) viewed by 6 visitors
Beasty Boy tribute at a airport ... viewed by 6 visitors
MOTIVATIONAL POSTERS viewed by 5 visitors
AINT IT THE TRUTH !!! viewed by 4 visitors
Mother's day - Sign at Bottle Store! viewed by 4 visitors
Two Tenors A True Story viewed by 4 visitors
Calibre is everything!! viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator





























