![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Gatiep sit in sy garage waar hy die laaste goed moet ontruim en bepeins
sy lot.
Hy't sy huis verloor, sy werk verloor en sy vrou het die kinders gevat
en hom geskei.
Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe.
Hy vat 'n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: 'Djy issie reason
lat ekkie 'n vrou hettie!'
Hy vat 'n tweede bottel: 'Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!'
Derde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!'
Vierde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n huis hettie!'
Hy vat die vyfde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn.
Hy sit die bottel saggies neer en sę: 'Staan djy eers eenkant toe, my
broe. Ek sien djy wassie involved nie'

(134 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Michael is alive... (needs sound) |
![]() DIE MIER EN DIE SPRINGKAAN |
![]() MORE Picture stories - too cute! |
![]() SA Horoskopie |
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Harry Potter motivationals viewed by 11 visitors
Vehicle security for those on a tight budget viewed by 6 visitors
THE NEW VISION' THE TORTOISE AND THE HARE viewed by 5 visitors
Cutesy wootsie animal stuff! viewed by 5 visitors
After your fishing trip , you decide to keep your catch, and what better way then to keep it in your swimming pool.,,Until………. viewed by 4 visitors
THERE I FIXED IT - again viewed by 4 visitors
Doormats With A Difference viewed by 4 visitors
Poor Man's Porsche 911 GT3 RS viewed by 4 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator