![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Vlakvark kom op die drie leeu welpies alleen daar in die veld af:
“Weet julle wat, se hy vir hulle, vanaand gaan ek julle ma looi”
Ma leeu kom by die huis, die stoom trek nog uit vlakvark se drolle uit
waar hy gestaan het.
Kinders pik verward.
“Wat is fout”....., vra ma leeu?
“Mammie, vlakvark was nou net hier, hy het gesê hy gaan mammie looi
vanaand!!”
Onmiddellik die moer in vra sy waar vlakvark heen is:
“Nou net hier weggetrek met n spoed, en daar agter die heuweltjie
verdwyn” .....antwoord haar welpies.
Ma leeu trek daar weg met n stink spoed, vlakvark gaan nou dik stukke kak!!
Vlakvark het n oulike gat met n “second escape way” in case of emergency.
Met ma leeu se wille aankoms duik sy kop eerste sonder om twee keer te
dink in vlakvark se gat in.
Met die moerse vors wat sy haar entrance gedoen het, sit ma leeu se kop
vas binne die gat.
Vlakvark, kruip natuurlik by die “second escape way” uit, stap ewe
rustig en moerse windgat om na leeu wyfie toe.
Hy tik ma leeu so liggies op die regter boud met die een voorvoet terwyl
hy haar agterstewe met die ander bevoel:
“Mevrou leeu, ek mag dalk n vark wees, maar ek lieg nie vir kinders nie”

(220 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
![]() Nature helping current government keeping their promises ... |
![]() Hoera vir afrikaans . . . ! |
![]() In memory of a great South African Actor and comedian .. Bill Flynn a legend. |
![]() Dopwegslaan speletjie |
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
1 Growls
So HOT right now ...
Hippo at Richards Bay beach viewed by 7 visitors
Bareback mounting - The movie !!! viewed by 6 visitors
JAG 2011 viewed by 6 visitors
How creative can you get! viewed by 5 visitors
After your fishing trip , you decide to keep your catch, and what better way then to keep it in your swimming pool.,,Until………. viewed by 5 visitors
5m+ Black Mamba. Taken at Ndzalama reserve outside Tzaneen in Limpopo. viewed by 4 visitors
Sleeping Beauty viewed by 3 visitors
Camel toe shoe by Nike ... viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
A.A grins at Timing!
eric19 grins at Never trust a tatoo artist with no tatoos...
eric19 grins at Hair cut - african style
gordini grins at Do you want to open a beer? I have someone for you!!
andre6791 grins at Marriage - before and after ...
May's Top Grinners
PG13L Motivational time again
May's Top Growlers
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator